Kleinmond Fees

Kry jou reg vir die groot kuier op Kleinmond!



Vrydag 20 Maart tot Sondag 22 Maart. Die huise is op die seefront en die een huis kyk uit op die swemplek. 


No 1 “Seeskuim” en no 2 is in Eerstestraat. Kan nie nader en mooier uitsig hĂȘ as die 2 huise nie. In elke huis is daar 4 slaapkamers en 2 badkamers, met al die geriewe wat nodig is. 


Ons kry die huise R300 elk per nag plus R80 per persoon wat daar slaap. Indien iemand nie daar wil slaap nie en net vir of Saterdag of vir Sondag wil kom, is hul welkom. Almal maak soos dit vir hulle die beste pas. 

Die spyskaart is in wording, bring baie cabernet ... 

Mariet sal selfs uitheemse versoeke oorweeg, uitgesonder gebakte skaapkoppe bak en natuurlik nie pap n wors! 














No comments:

Post a Comment